Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'sorah Luxury Tent

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B'sorah Luxury Tent is naby die Magaliesberge en Hartbeesportdam en is minder as 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria.

Dié plaas hektaar bestaan uit digte bos, oop grasveld en rivierplantegroei al langs die oewer van stroompies wat in die Skeerpoortrivier uitloop. Wild sluit koedoes, njalas, waterbokke, rooibokke, blesbokke, vlakvarke, bobbejane en nagdiere soos die bruin hiëna en jakkals in. Hier kan gaste ontspan en na die gekwetter van voëls luister en in die teenwoordigheid van wild wees.

B'sorah se eko-vriendelike luukse tente is weggesteek langs 'n rustige stroom in die Magaliesbosveld. Elke tent se ligging is perfek gekies sodat gaste die uitsig oor die bosveld in totale privaatheid kan geniet. Die area bied 'n romantiese en rustige atmosfeer. Die tente maak van gas en sonkrag gebruik en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke tent het ook 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye voor te berei en 'n braai-area. Daar is ook kragpunte vir selfone of skootrekenaars in die tente.

Dié kamp word omring deur die Hartbeespoort en Magaliesberg se natuur en geskiedenis en is perfek vir gaste wat die area wil verken. Die plaas kan te voet of per fiets verken word en is enige natuurliefhebber se paradys.

B'sorah is die plek om die fyner dinge in die lewe in die natuurskoon te geniet terwyl vriendelike personeel gaste verwelkom en die verblyf so gerieflik as moontlik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Darelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste wegbreek saam met jou eggenoot om mekaar net weer te vind. Die luukse tent was absoluut 5 ster. Dit was 'n wonderlike belewenis om so in die...
Sien meer
Apr 2024
Deidre U
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig en ongelooflik lekker kuier. Dit was absoluut fantasties.
Jan 2024
Cindy D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful stay. We had a peaceful relaxing stay. Enjoyed the beauty nature had to offer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Dec 2023
Jaenelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Het lekker gerus. Ons het baie lekker gebly, dankie. Lekker gerus. Ek kan wel 2 aanbevelings maak: 'n groter bed (ek dink die e-pos opsomming het gesê...
Sien meer
Dec 2023
Paul F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. So clean and restful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink B'sorah Luxury Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NGNiNDI4LTA2MWItNGM5Zi1hNjZlLWVkMGY2YzliMWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Portion 14 Farm Bassora Hartebeeshoek Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.846256795577 27.777868509293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang