Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bua Nnete Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
François S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It was our third stay, and we would love to go back again. Matilda and Thinus are the perfect hosts. We received the warmest welcome and had the most delicious meals which they prepared for us. The lodge is beautifully maintained; it is a true gem. This was our third stay, and we hope to go back that way again in the future. Thank you for the best memories we always take with us when we leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Bua Nnete Game Lodge
Francois, thank you for your kind words. I am glad you enjoyed your stay with us and hope to accommodate you again in the future. Kind regards Bua Nnete team

Marlene V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Neat and comfortable. Friendly staff and very accommodating. Had a wonderful stay and the staff were very friendly, helpful and kind. Loved the dinner and breakfast. Would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekende ligging vir reisigers op pad na of op pad terug van Botswana. Uitstekende diens deur vriendelike en bekwame diensspan. Ons sal definitief vir familie en vriende aanraai en self weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy S
1 nag
5.0
Jul 2022

Bad start (no working intercom). But the staff, wonderful accommodation and delicious food won the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Bua Nnete Game Lodge
Dear Dorothy, The intercom was not working because of load shedding at the time you got to the gate. We were informed of your arrival and send somebody to the gate immediately to open for you. Sorry you had to wait at the gate. Unfortunately, we can not change the fact that load shedding affects communication at the gate through the intercom system. Kind regards, Yolande

Bokka S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Priceless met miljoene onbeskryflike memories. Alles was net perfek! En liewe Mathilda en Thunes het ons almal op die hande gedra met hulle heerlike kos, en regstaan by die lodge. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Bua Nnete Game Lodge
Baie dankie Bokka. Ek is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Groete, Yolande

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Beautiful, relaxing venue, small but a certain level of luxury and service well above average. We checked in for 1 night, the service was impecable, dinner was delicious (at extra cost) in the beautiful lounge/dining room area, bar was well stocked. Lovely deck for sundowners/sunrise. Our room was ideal for our purposes, comfortable and spacious. Breakfast was also very enjoyable. Might also mention that we found it hard to find due to poor signage coming in from Thabazimbi, or we missed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Rustige atmosfeer en baie vriendelike mense. Thinus en Matilda was baie gasvry en het ongelooflike lekker kos gemaak. Baie moeite gedoen met die kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Bua Nnete Game Lodge
Dankie vir die terugvoer Marissa. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons. Groete, Yolande Vos

Ronel K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Ons sal vir enige iemand aanbeveel. Ons het dit baie geniet, die personeel is baie vriendelik, ek het baie tuis gevoel. Dit was vir my lekker dat ons kon drankies en verversings by die kuierarea neem en hulle vertrou ons dat ons dit sal opskryf en betaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alta D
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2018

Verblyf was uit die boonste rakke. Die verblyf was uitstekend. Alhoewel ek net 'n klein iets opgetel het wat dalk kan verbeter: 'n glas kan voorsien word in chalet vir water drink en miskien kan daar fasiliteit van koffie wees al is dit nie te ernstig nie, maar wel 'n glas vir water. Sal dit met graagte aanbeveel, pragtig skoon en baie vriendelike mense. Dankie vir 'n heerlike aand daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Bua Nnete Game Lodge
Hi Alta, Baie dankie vir jou positiewe bydrae. Ons sal dit oorweeg. Daar is koffie in die kuier/braai area altyd beskikbaar. Hoop om julle weer te sien and baie dankie weereens! Groete, Gerhard Vos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698693600826b94550e6242da34f244d6e7f0ac681ef5160288c60fcf10ce0674acee9de4a64f6cfea4cf797438cf0cbedf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 N11 & R572 Van Wyksfontein 0621 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.08048152962 28.001826834134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang