Bubez Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bubez Guesthouse is in Baberton geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby die Barberton-museum, die Jock of the Bushveld-standbeeld en Toeriste-inligtingsentrum. Dit spog met 'n skouspelagtige uitsig oor Barberton en die De Kaap-vallei, asook pragtige uitsigte oor sonsopkoms en sonsondergang.
Die verblyf beskik oor 6 suites om van te kies en te keur en om aan elke gaste se behoeftes te voldoen. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, lugversorging en ingeboude kaste, asook 'n verskeidenheid geriewe om gaste se verblyf 'n aangename ervaring te maak.
Die gastehuis bied braaigeriewe, 'n gemeenskaplike tuin en terras.
Ontbyt word in die eetarea bedien en is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lionel & Hannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Bubez Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Barberton Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang