Safari Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lepelaarstraat 577, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Safari Bed & Breakfast bied B&B in Hazyview. Dié gastehuis is ideal vir mense wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na die Krugerwildtuin of belangstel in die doendinge en besienswaardighede in die omgewing.
Daar is 3 kamers wat individueel ingerig en versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. En elke kamer is ingerig met WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, en koffie- en teemaakgeriewe.
Soggens word 'n volledige warm en koue buffet-ontbyt voorgesit op die perseel. Verder is daar 'n kroeg met 'n uitsig oor 'n dammetjie wat heelwat watervoëls lok.
Neem asb. kennis dat hierdie nie ’n selfsorg-gastehuis is nie, aangesien daar nie kombuise in die kamers is nie. Gaste is welkom om by die verskeie restaurante in die dorp te eet, of van afleweringsdienste gebruik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lepelaarstraat 577, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Safari Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview-Vakansiedorp Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lepelaarstraat 577, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang