Buddy's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Widenha-rylaan, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is.
Daar is 9 slaapkamers, so Buddy's Place is perfek vir 'n groot groep. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en toegang tot gemeenskaplike badkamers.
Daar is 2 volledig toegeruste duikbote en ervare duikinstrukteurs en kapteine wat spesiale duikpakkette, duikskole en duiksentrums aanbeied. Daar is ook volledig toegeruste diepsee-hengelboot beskikbaar om gaste op visvanguitstappies te neem. Buddy Scuba fokus op avontuur en bied verskeie duikkursusse en vervoer na en van King Shaka Internasionale Lughawe.
Aliwal Shoal het 2 skeepswrakke, die Nebo en die Produce. Daar is ook verskeie haaispesies wat in dié waters rondswem.
Daar is tientalle ander besienswaardighede in die omgewing soos die Umkomaas Gholfbaan, die Empisini Natuurreservaat en Crock World waar jy na die wêreld se grootste krokodil kan gaan kyk.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Widenha-rylaan, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Buddy's Place het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mid-Illovo Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Widenha-rylaan, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang