Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve

Self Catering

Reviews

3.9/ 5

Based on 2 reviews

Good

Cleanliness
5.0
Location
4.5
Value for money
3.0
Service
3.0
Safety
4.0
Shaun T
Short stay Large group
2.8
May 2023

We were treated like children by the owner and they made us feel terribly unwelcome. Our weekend was supposed to be a sleepover with family who came to visit from the Cape and a cozy braai on Saturday with family in the surrounding area. We communicated our plans promptly the first day after the booking was confirmed and we received no email back of any objections. On Friday, WhatsApps were sent back and forth again, where it was made clear that it was actually a problem. We proposed to cancel it instead, the owner confirmed we are sticking to the arrangements. On arrival we were informed that someone would come to "check in" at 19h00 - it was clearly a "head count". We felt very unwelcome on arrival and decided to cancel everything and maybe meet for brunch in the city. On Saturday evening we held a small braai as the people had to sleep there, around 18h00 someone did come around to take a quick "head count". We also decided to go home before 21h00 and unfortunately, our family from the Cape had to stay alone on the last night. We were treated like teenagers out to ruin someone's place! We would not recommend the place to anyone just because of how we were treated. The place itself has so much potential for family holidays but it is clear that the owners only want to cater for a bunch of hunters.

Ons was soos kinders behandel deur die eienaar en hulle het ons verskriklik onwelkom laat voel. Ons naweek was veronderstel om 'n oorslaap te wees saam met familie wat kom kuier het van die Kaap af en 'n gesellige braai die Saterdag saam met familie in die omliggende area. Ons het ons planne dudelik deurgegee die eerste dag na die bespreking bevestig is en ons het geen e-pos terug ontvang van enige besware nie. Die Vrydag was daar weer WhatsApps heen-en-weer gestuur waar dit duidelik gemaak was dat dit eintlik 'n probleem was. Ons het voorgestel om dit eerder te kanselleer, die eienaar het bevestig ons bly by die reëlings. Met aankoms was ons laat weet dat iemand 19h00 sal kom "incheck" - dit was duidelik 'n "head count". Ons het met aankoms baie onwelkom gevoel en eerder besluit om alles te kanselleer en mekaar eerder vir brunch te ontmoet in die stad. Die Saterdagaand het ons 'n klein braai gehou aangesien die mense daar moet slaap, rondom 18h00 het iemand wel kom draai om 'n vinnige "head count"te vat. Ons het ook besluit om huiswaarts te gaan voor 21h00 en ongelukkig moes ons familie van die Kaap die laaste aand alleen oorbly. Ons was behandel soos tieners wat uit is om iemand se plek te verwoes! Ons sal die plek vir geen iemand aanbeveel nie alleenlik oor hoe ons behandel was. Die plek self het so baie potensiaal vir familievakansies, maar dis duidelik dat die eienaars eerder net vir 'n klomp jagters wil voorsiening maak.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
1.0
Location
4.0
Safety
3.0
Value for money
1.0
Annemarie
Buffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve

Liewe Shaun, Ons verstaan ​​wel jou teleurstelling om nie jou familiereünie by ons gastehuis te kan aanbied nie. Ons fasiliteite is ongelukkig beperk tot ons gaste wat bly. Ons is ook spyt dat ons nie die geleentheid gehad het om jou tydens jou verblyf te ontmoet nie. Ons waardeer die privaatheid van ons gaste en voer die Buffels en wild elke middag met sononder om ons gaste die geleentheid te gee om die Bosveld te ervaar. Vriendelike groete,

Liewe Shaun, Ons verstaan ​​wel jou teleurstelling om nie jou familiereünie by ons gastehuis te kan aanbied nie. Ons fasiliteite is ongelukkig beperk tot ons gaste wat bly. Ons is ook spyt dat ons nie die geleentheid gehad het om jou tydens jou verblyf te ontmoet nie. Ons waardeer die privaatheid van ons gaste en voer die Buffels en wild elke middag met sononder om ons gaste die geleentheid te gee om die Bosveld te ervaar. Vriendelike groete,

This review has been automatically translated using Google.

Colette H
Short stay Large group
5.0
Jul 2021

Gauteng lockdown break away. Lovely, comfortable, friendly and beautiful. Thank you. It was nice.

Gauteng lockdown wegbreek. Heerlik, gemaklik, vriendelik en mooi. Dankie. Dit was lekker.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0

Meet your host

Take a look at the host’s track record and reviews from their other properties. View host’s profile

3.9/5

Annemarie Verified

Properties 2

Reviews 2

On LekkeSlaap 3 years

From
From R7 600
per night, for 10 ppl
From
R7 600
per night, for 10 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R25, Klipkop Farm, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e5dc3c889c7c3c4b81225f973c75203e978601b2cc14119924fedd317ead60df5bfd53f394cd6eaa5e343ed3584b6007f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R7 600 per night, for 10 ppl 2 5 1 4 Off the R25 Klipkop Farm 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.916334777307 28.494281090461

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers