Buffalo Thorn Safari Lodge
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Engelsea-plaas, Tomburke, 0621, Limpopo
-
Vanaf
R1 190R952 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Buffalo Thorn Safari Lodge is slegs 24 km van die Groblersbrug-grenspos en is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Zimbabwe. Dié luukse lodge is in ’n privaat wildreservaat geleë en bied luukse verblyf, of jy net wil oornag of vir ’n gesinswegbreek kom.
Verblyf word gebied in 20 verskillende eenhede. Al die eenhede het en suite-badkamers en sommiges het toegeruste kombuise of kombuisies en 'n stoep met braaigeriewe wat oor die watergat uitkyk.
Die hoofgebou het 'n kaggel, 'n sitkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n eetkamer wat na 'n ruim stoep met uitsigte oor die watergat lei. Die stoep lei ook na 'n swembad en die boma, waar vriende lekker om 'n knetterende kampvuur kan kuier. Die ruim kombuis lei ook na die stoep.
Daar is ook 'n tweede vermaakarea met 'n boma. Hierdie vermaakarea het 'n kroeg, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en lei na 'n boma waar gemeenskaplike etes bedien kan word.
Die restaurant bedien gesonde ontbyte en tuisgekookte aandetes vir reisigers en naweekgaste.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Engelsea-plaas, Tomburke, 0621, Limpopo
- Gaste dink Buffalo Thorn Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Engelsea-plaas, Tomburke, 0621, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang