Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Valley - River Lodge

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Bernhard L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

If one looks for peace and quiet that's the place to go. The location is amazing, with access to wonderful walks and hikes, close to the beach and the very tranquil river. We love it! The lodge is spacious and very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
1 nag
5.0
Jan 2023

Hier gaan ek weer bly. Perfekte plek om af te skakel en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Asembenewend. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die natuurskoon en rustigheid kan nie in woorde omskep word nie. Neem egter kennis dat die spoedwalle dit bitter moeilik maak met 'n 'gewone' voertuig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Awesome. Wonderlike natuurskoon, goeie ligging naby Knysna, Sedgefield, Buffelsbaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hercules V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pragtige plek met uitstekende ligging en natuur ervaring op sy beste. Uitsig op rivier met soveel voëllewe om te besigtig. Knysna Loeries wat so naby jou kom sit op uitkyk dek dat jy eintlik aan hul kan vat. Elektrisiteit kapsiteit is net min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morné V
1 nag Gesin met tieners
2.2
Jan 2022

Lekker gebly. Na vele pogings om die WiFi te gebruik en vele passwords kon ons nie WiFi gebruik nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Eben J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie lekker! Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Heerlike stil omgewing. Heerlike tyd daar spandeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 060
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 060
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf389fd7ff7cbd28f388722e95fbb22ff7326fda611f3b11d7f42b42895ff10df883ee2d64a572e15b38c0fdbfce9ca188836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Goukamma Nature Reserve Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.059232687898 22.939157247289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang