+78
Gastehuis in Burgersfort

Burgersfort Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Pieter Winterbach Street, Burgersfort, 1150, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Burgersfort Gastehuis bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers in Burgersfort.

Dié gastehuis het 'n verskeidenheid kamers wat tussen 1 en 20 mense kan akkommodeer. Twee van die kamers het elk een enkelbed. Een van hierdie kamers is in die hoofhuis het 'n aparte badkamer en die koffie- en teestasie is in die leefarea. Die ander enkelslaapkamer het 'n lieflike patio. Daar is 2 ander kamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 kamers elk met 'n dubbelbed waarvan een toegerus is vir semi-selfsorg met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Dan is daar 'n kamer met vier stapelbeddens met slaapplek vir 8 met sy eie badkamer. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en moet vooraf bespreek word. Geen alkohol word op die perseel toegelaat nie.

'n TV, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers is beskikbaar. Die gastehuis het 'n lieflike tuin met 'n swembad en braaigeriewe. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word agter 'n hek voorsien.

Burgersfort Gastehuis is net 3 km vanaf Tubatse Crossing Mall en 60 km vanaf Lydenburg. Blydepoort met sy dam, Drie Rondawels, God's Window en slaggate is van die pragtige besienswaardighede in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly, ons mense sal weer daar oornag.
Feb 2026
Kevin R
Besigheidsreis
5.0
This is a wonderful place to stay. Fantastic place to stay. Wonderful view and very friendly host. Can recommend this place to all trav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Francois K
Besigheidsreis
4.8
Very pleasant. My guys went to work in Burgersfort. The first place I booked for them was a complete disaster. The next night I booked ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Danie C
Saam met lewensmaat
4.4
Baie mooi maar. Pragtige gastehuis, sentraal en in 'n stil omgewing. Ruim gerieflike kamer, maar te oordeel aan die eenheid waarin ons gebly het (nr 6...
Sien meer
Nov 2025
Hydac Technology Pty Ltd 2
Besigheidsreis
4.0
Good location, comfortable and clean. Friendly staff. Stay was comfortable. Dinner meal was very salty; could not eat much of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Pieter Winterbach Street, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Gaste dink Burgersfort Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Pieter Winterbach Street, Burgersfort, 1150, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5473fe9d8e05c4222c0559e94ad5ef76e11018f1485c717f2a9c3e5109fed5f607295083ad02459d75eedfb58cd98b1efbf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 6 Pieter Winterbach Street Burgersfort 1150 Limpopo 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -24.678975924717 30.328763480613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang