Bush Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bush Guest House bied B&B-verblyf in Graaff-Reinet. Die gastehuis spog met 'n gemeenskaplike sitkamer, braaigeriewe, 'n tuin, 'n swembad en gratis, veilige parkeerplek.
Verblyf by Bush Guest House word in verskillende individueel versierde gastekamers aangebied, wat elkeen slaapplek vir 2 tot 3 gaste het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, sowel as lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
'n Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien, waar aandete ook vooraf gereël kan word. Bush Guest House is oorkant die pad van 'n historiese museum geleë, en 'n paar minute se ry van die middedorp af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mozia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Murraystraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Bush Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap