Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Lovers Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Corene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sal aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Dis presies soos die foto's adverteer het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay, awesome service couldn't ask for better! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lovely. Very lovely. Facilities were clean. House was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Sou graag 'n TV wou hê. Baie mooi plek, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustig natuurskoon besonderse geriewe. Pragtige Bosveld venue, rustige natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker, sal weer gaan. Baie netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Oornag vir 'n troue. Baie vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Great value for money. Really enjoyed our stay, even though we only slept over for one night. Even the boys were ecstatic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
1 nag
5.0
Jul 2023

Bush Lovers Lodge was gerieflik op ons roete gewees - net ver genoeg van die pad af sodat jy werlik voel dat jy in die bos is. Ons het heerlik geslaap en sal baie graag weer daar wil stilhou! Die kamers was pragtig, ruim, en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang - dis 'n pragtige plek! So graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khodani M
1 nag
4.6
Des 2023

A beautiful weekend in the bush. We really enjoyed our stay at Bush Lovers Lodge. The units we booked had everything we needed. The location is great too and not far from town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Imielje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Lovers Lodge, Elandspoort, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YjdhYzQ4LWM2ZDYtNDg1ZS04YjU0LTM1NzMzMTcwODQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Bush Lovers Lodge Elandspoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.651932 28.375646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang