Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Plaas 664, Brakfontein, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Bushbuck Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n pragtige boomryke plaas 20 km vanaf Oos-Londen. Gaste is welkom om hierdie werkende plaas te voet te verken om die dam, wild en Gonubierivier te besigtig.

Dié tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n baba en spog met 'n lieflike houtdek tussen die bome. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Bababed kan vir 'n klein kind voorsien word. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Buite is 'n piekniektafel en braaigeriewe op die dek.

Die plaas is die tuiste van verskeie diere, insluitend bosbokke, bontebokke, njalas, rooibokke, bokke en hoenders. Gaste kan op die plaas wandel om 'n groter verskeidenheid wild te besigtig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindsay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R102, Plaas 664, Brakfontein, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bushbuck Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Plaas 664, Brakfontein, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa53b0543b83c84a45e2692f7d65abe85bda4924a1f4111fc21ca7ea271857a26605c6fa61962fd9eacc16d137ac900039487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 R102 Farm 664, Brakfontein 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.898026963865 27.967907839281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang