Bushveld Bivouac Lillie
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, Lekkergoedplaas, Erfdeel 2, Mica, 1382, Limpopo
- Vanaf R4 675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushveld Bivouac Lillie is op 'n 300 hektaar-plaas met 'n wye verskeidenheid kleinwild geleë. Dit is 'n luukse en bekoorlike selfsorgtent wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit bied boskampverblyf met 'n skouspelagtige uitsig. Hierdie tent is 4 km vanaf Mica geleë.
Dié verhewe, privaat en luukse tent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Lillie het 'n hooftent vir die slaapkamer en badkamer en 'n ander tent met kombuisgeriewe. Die slaapkamertent het 'n koninggrootte-bed, dakwaaier, kasruimte en gratis tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kampbed word vir 2 kinders voorsien indien dit benodig word. Dit het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met alle eetgerei, 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n vrieskas toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel met 4 stoele en is perfek om 'n maaltyd in die rustige omgewing te geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n groot houtdek wat met 'n pragtige uitsig oor die GaMashishimale-heuwels van die Selati Wildreservaat op die horison spog. Lillie het ook 'n privaat plonspoel, sonstoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R40, Lekkergoedplaas, Erfdeel 2, Mica, 1382, Limpopo
- Gaste dink Bushveld Bivouac Lillie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R40, Lekkergoedplaas, Erfdeel 2, Mica, 1382, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang