Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Self Catering Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R882 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Self Catering Apartment is in Van Riebeeck Strand geleë en is sowat 250 m van die strand af.

Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit ’n kombuis, binnebraaigeriewe en ’n balkon in.

Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot ’n privaat ingang. Let asb. daarop dat die eenheid d.m.v. trappe bereik word.

Die woonstel het luisterryke see-uitsigte met Robbeneiland en Tafelberg in die verte. Gaste kan op die eindelose, veilige strand stap. Doendinge in die area sluit visvang, branderplankry en windplankry in. Die Attlantic Beach- en Milnertongholfbane is naby. Kaapstad se sakekern, Kaapstad Internasionale Lughawe en die begin van die Durbanville Wynroete is net 30 minute van C'est La Vie Self Catering Apartment af. Besoekers kan ook gerus gebruik maak van die MyCity Busroete na Bloubergstrand, Kaapstad se sakekern, die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Houtbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pierre A
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd aanbeveel. Sekerlik een van die skoonste en beste toegeruste plekke waar ons nog gebly het. Boonop het die eienaar sy motor buite laat s...
Sien meer
Okt 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet, ruim, netjies met mooi see uitsig. Baie lekker gebly. "Feels like home". Mooi uitsig, ruim en alles was net genotvol. Word sterk aanbevee...
Sien meer
Sep 2024
Eric L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik lekker weer, mooi uitsig, sal weer gaan. Mooi uitsig naby see! Plek is netjies, daar is alles wat 'n mens nodig het! Gasheer uitstekende diens! E...
Sien meer
Sep 2024
Jeanette Z
Saam met lewensmaat
5.0
Tien uit tien. Pragtige plek met ʼn mooi uitsig. Uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het, tot ʼn ekstra TV in die kamer. Die bottel wyn was ʼn h...
Sien meer
Jun 2024
Aleska B
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing experience! Highly recommended. What an amazing experience! And what a view! The apartment is equipped with everything neces...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink C'est La Vie Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzNhY2NmLTM0NzYtNGZhOS05YzNhLTlkZjEyMThkZjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang