Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C on Main

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lisa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

C on Main was kos vir die siel en 'n perfekte geleentheid om te herlaai. Ons het heerlik gekuier by C on Main. Die fyn besonderhede in die dekor en items wat uitgesit is vir gerief, maak 'n groot verskil in die ervaring. Die eenheid is mooi, silwerskoon, baie netjies en alles wat jy nodig het vir 'n naweek-wegbreek is daar. Die ligging is perfek aangesien dit stapafstand van die hoofstrand is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was 'n droom kuiertjie. Gasvrou en plekkie uitstekend. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang, baie hulpvaardig. Die plekkie is baie netjies, skoon en uiters pragtig omskep in 'n akkommodasie. Lekka op die stoep gesit en oor die see uitgekyk. Ek sal beslis weer die plekkie bespreek, maar vir 'n langer tydperk. Jou plek is 'n juweel. Baie dankie. Ek het verby lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Summer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Calm and peaceful. Amazing experience, clean and comfortable. Left very happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflike naweek. Dit was huis weg van die huis. Fantastiese plekkie. Netjies, gerieflik, alles wat jy nodig het en 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
1 nag
5.0
Sep 2024

Christine gee 110%. Daar was alles wat ek nodig gehad het. Dit was een van die beste gastehuise ooit. Alles was perfek. Christine het aan almal se behoeftes gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n heerlike ervaring om ons batterye te herlaai. 'n Sakpas wegbreek vir pensioenarisse of kinderlose egpare. Absoluut kommervrye akkommodasie. Waar jy kan sluit en gaan verken met heerlike eetplekkies binne loop- of ryafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Warm, friendly best host. Was welcomed with a warm welcome. From stepping in, you can feel welcome and there were so many nice treats to make you feel at home. Enjoyed every second.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely 5 star. Unbeatable value. The host was so friendly and hospitable. There were many extras in the room that were not expected. The room is huge with a separate shower/toilet and kitchen area. Very new and well appointed. Lovely decor. Real luxury! View of the sea and close to everything. This is a truly fantastic place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Friendly host and lovely clean and comfortable accommodation. Restful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek geleë en baie stylvol. Beslis, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516e1f6ce4c0e834329684c1e401f8f1eb56d766baff4f6c44e599ed05350e11d0f5ebd0c17515eb185f237e7ddbb6fa5f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 25 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.345146220325 18.159004458266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang