Cabriere Skuitbaai 89
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivier-weg 89, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R6 100 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Cabriere Skuitbaai 89 is 'n selfsorg-vakansiehuis op die kranse in Eersterivier en spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die see. Dit is die ideale wegbreek uit die stad. Let asb. daarop dat geen diere toegelaat word nie.
Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 10 gaste en het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en ovaal bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamer is op die onderste verdieping en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en lei na die swembad. Die vyfde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, strykyster en 'n waaier toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel, banke en 'n kaggel.
Dié area lei na die voorste stoep met stoepmeubels en 'n see-uitsig. Aan die ander kant van die leefarea is daar 'n binnebraai en glas-stapeldeure wat na die binne-kuierarea en buitelug-binnehof met 'n plonspoel en 'n berg-uitsig lei. Verder is daar ook 'n tweede TV-kamer en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 169
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Eersterivier-weg 89, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Cabriere Skuitbaai 89 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivier-weg 89, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang