Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon23 Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Caledon23 Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilse S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Baie veilige, huislike kuier!

Eerste indrukke is blywend! Sal definitief weer Caledon23 Country House gebruik en aanbeveel!

Caledon23 Country House se terugvoer

Baie dankie vir die review Ilse. Was 'n voorreg om jou te kon huisves. Sien jou hoopelike weer een van die dae.
Groete
Rita

Caledon23 Country House
Martin F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Baie lekker gebly, plek is fantasties.

Kamers is baie skoon en netjies, modern met alles wat jy nodig het, jy kry tot vars melk vir jou coffee in kamers. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Jonathan L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L

Aangenaam.

Gasvry, vriendelike personeel en aangename etes. Sal weer daar wil tuisgaan.

Georgette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V

Vriendelik, skoon en netjies.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Die ontvangs was baie vriendelik en aangenaam. Die kamers was netjies en ons het baie lekker geslaap, kan enigiemand aanraai om daar oor te bly. Heerlike tuisgemaakte ontbyt.

Johan N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Vriendelikeheid, tuis, gasvryheid, netheid en natuurlik rustigheid. Wat kan ek meer sê? Altyd tuis by Louw en Rita.

Ek het ook van my werkskollegas voorgestel aan hierdie pragtige, rustige gastehuis en volgens terugvoering wat ek van hulle ontvang het sal hulle weer daar tuisgaan.

Roelof H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof H

Fantasties.

Fantastiese plek - wonderlike gasheer en gasvrou!

Johan N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Vriendelik, voel tuis, ontbyt uitstekkend, netheid, wat meer sal ek kan sê.

Ek sal Caledon23 Country House enige tyd aanbeveel. Die eienaars is werklik inneemde persone, laat jou tuis voel.

Marlize D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize D

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Van die beste verblyf waar ons gebly het in die laaste 20 jaar wat ek en my vrou saamreis. Baie dankie aan die eienaars en personeel.

Anika T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika T

Luukse kamers, uitnemende diens en heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Daar is na elk van ons behoeftes omgesien. Sal verseker weer daar bly!

Arinda B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arinda B

Was absoluut heerlik, sal dit vir almal aanbeveel!

Ek was so tuis daar, baie lekker gebly, heerlike ontbyt, en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Julle sien my vir seker gou weer!

Laetitia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Wonderlike, stil, skoon omgewing met heerlike en lieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Alles was super skoon en netjies. Die mooiste tuin en veilige parkering. Ons is vriendelik ontvang. Fantastiese, groot ontbyt. Ons was in George vir 'n sportbyeenkoms vir ons kinders. Gastehuis is lekker sentraal en naby aan alles. Ek kan dit maklik aanbeveel.

Martin E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Veilige, netjiese verblyf!

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer was knus, baie netjies en keurig ingerig en ons het heerlik gebly. Ons was bederf met 'n heerlike ontbyt en 'n baie vriendelike gasvrou. Sal definitief weer daar oorslaap.

Bettie E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie E

Dit was wonderlik.

Alles is puik. Die kamers, die kos en die gasvryheid. 100% vir Rita en Louw!

Natasja G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja G

Baie lekker gebly.

Rita en Louw het ons dadelik welkom laat voel en uit hul pad gegaan, alles was skoon en netjies, met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Dit het gevoel soos jou huis weg van die huis! Ons as gesin sal Caledon23 beslis aanbeveel en sal nêrens anders tuisgaan as ons weer George moet besoek nie.

Jan Hendrik D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik D

Die beste.

Puik! Was so so lekker om daar te bly. Sal altyd daar gaan bly as ek in George is.

Hennie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Ons was baie vriendelik ontvang en het die verblyf geniet.

Sien die sterre.

Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Voortreflik, heerlik gewees!

Sal nie dink aan 'n ander verblyf as ek weer in daardie omgewing moet tuis gaan nie. Uitstekend!

Monika V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Jy gaan weer wil teruggaan!

Die netheid van die baie ruim kamers, fantastiese bed en beddegoed en die baie mooi badkamers sal jou nog lank bybly. Die gastehuis is in 'n rustige area geleë en is baie veilig. Dit is nie moeilik om te vind nie en tog is jy naby die middedorp-area. Ons het heerlik ontbyt geëet, dit was nie afgeskeep nie en Rita het uit haar pad gegaan om te help en te bedien. Baie dankie, ons sien julle weer.

Johan H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Uitstekend!

Sal aanbeveel. Ontbyt was fantasties, so ook gasvryheid.

David H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

They walk the extra mile!

Exceeding your expectations!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hulle loop die ekstra myl!

Oortref mens se verwagtinge!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephan H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H

Waarde vir geld, skoon, vriendelik en baie sentraal geleë. 'n Ware vonds.

Vandat ons ontvang is tot 4 dae later toe ons vertrek het, is daar net positiewe terugvoering. Die kamers is skoon en modern, ontbyt groot en wel gebalanseer. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld. Ek kan dit hoogs aanbeveel. Baie dankie.

Stefan T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan T

Werklik baie lekker!

Vriendelikheid in oormaat!

Lunga Ignatius M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunga Ignatius M

The place is outstanding, the hospitality made us feel at home.

Caledon 23 Country House, is situated just within a working distance about 5 min to the heart of town. The place is clean with very friendly owners and staff. Their hospitality was just superb, it felt like home away from home. They also recommended some beautiful and interesting places to visit around George. Thank you to Rita and her husband and staff!

Pieter & Gerda D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter & Gerda D

Uitstekende ervaring.

Rita en Louw is 'n uitmuntende gasvrou en gasheer. Ons sal beslis teruggaan.

Etta V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etta V

Hoogs aanbevole verblyf.

Ons sal beslis weer hier kom bly en beveel dit hoogs aan: vriendelike ontvangs en baie goeie diens, baie netjies en mooi met 'n heerlike ontbyt.

Cornel H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel H

Daar is geen rede om enige ander verblyf in George te soek nie.

Wat 'n heerlike ervaring! Ruim, skoon en goed toegeruste kamers met pragtige dekor! Sentraal geleë. Baie vriendelike gasheer-paartjie. Ontbyt is ruim en heerlik en die gesellige kaggelvuurtjie met ontbyt was die kersie op die koek!

Elmien N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien N

Wonderlike verblyf.

Ons het regtig lekker gebly, gasvry, behulpsaam en 'n ongelooflike heerlike ontbyt! Kamers het spierwit linne wat kraakvars is en hulle maak die kamer mooi skoon in die oggende. Ons sal definitief weer by hulle gaan bly.

Caledon23 Country House se terugvoer

Baie dankie Elmien! Dit is vir ons van uiters belang om ons gaste en spesiaal gaste soos u te kan akkommodeer en daarom streef ons om net die beste diens te gee. Dit was regtig baie lekker om u en u gade hier te gehad het, Ek sien uit na julle volgende besoek aan ons. Mag dit vir u n baie mooi jaar wees.
Vriendelike groete van Anne en Johlene en Nella.

Caledon23 Country House
Gary B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Fantasties.

Uitstekende, positiewe ervaring.

Marie-louise E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise E

Verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Caledon23 is sentraal geleë. Ons ontvangs was vriendelik en Rita het ons tegemoet gekom deurdat ons eers later die oggend kon uitgaan. Kamers is netjies en goed ingerig en skoon. Ons was baie beïndruk en sal dit beslis aanbeveel.

Betty W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betty W

Gasvrou baie hulpsaam en vriendelik.

Sien gerus die sterre.

Michelle D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

We had a lovely stay.

We will be back.

Elmien B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B

Baie gerieflik en netjies.

Die kamers is baie goed toegerus en afwerkings is mooi. Heerlike ontbyt en vriendelike diens! Beslis waarde vir geld!

Caledon23 Country House se terugvoer

Jy is n wekome gas by ons, Ons sien uit na jou verblyf volgende jaar.
Mag dit vir jou vreugdevolle Kergety wees.

Caledon23 Country House
Sandra H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Baie vriendelike en gasvrye bestuurder, Anne.

Ek was vir werk in George en het dit geniet om elke oggend 'n heerlike ontbyt te ontvang en in die aand na 'n lekker atmosfeer terug te keer.

Caledon23 Country House se terugvoer

Dankie vir u terugvoering dit was n plesier om u as gas te kon he. Ons strewe om net die beste aan ons gaste
te gee. Anne

Caledon23 Country House
Andrea B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Vriendelike gasvrou, die verblyf is baie netjies en ontbyt heerlik.

Ek sal Calendon23 Country House vir enigiemand aanbeveel!

Triena M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Triena M

Uitstekend!

Baie lekker atmosfeer! Uitstekende diens!

Russell S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell S

Dit was fantasties.

Sal dit definitief aanbeveel! Margo was 'n fantastiese gasvrou.

Willem Petrus B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Petrus B

Baie aangename ervaring en gasvrou.

Uiters netjiese, skoon en goed toegeruste kamers.

Gerda W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

Heerlik en 'n pragtige plek.

Sien die sterre hieronder.

Danie O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Aangenaam en gemaklik soos eie tuiste.

Mooi omgewing en gerieflike kamers, ontbyt was puik met persoonlike aandag!

John H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Baie lekker ervaring.

Ons was 4 vriende op 'n gholftoer en die geriewe en ontbyt het aan alle verwagtinge voldoen. Sal definitief weer daar tuisgaan wanneer ek George besoek. Great gasvrou.

Derek R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek R

Heerlik.

Puik diens en smullekker ontbyt!

Hayley J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley J

Enjoyed our stay thoroughly!

Totally enjoyed our stay!

Johanna G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Fantasties. Gasvry en 'n mooi fasiliteit en omgewing!

Die fasiliteit is netjies, smaakvol gemeubileer, en dit lyk en voel huislik. Die gasvrou was hartlik en behulpsaam. Die meubels is goed en die elektriese kombers waardevol in die koue weer.

Lisa N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N

Heerlike atmosfeer en vriendelike ontvangs en diens! Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die kamers is skoon en netjies, die ontbyt was van die beste wat ons al by gastehuise ontvang het! Die daaglikse varsgebakte muffins was 'n heerlike verassing! Ons sal beslis weer daar bespreek!

Tammy A - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy A

Clean, tasteful and excellent in every way!

Caledon Guesthouse is conveniently located in the heart of Campher's Drift, everything is close by. What was great was that the photos were exactly what we saw on their website. The hostess was very accommodating and arranged for us to eat Breakfast when it suited us best. The guesthouse has a beautiful garden and the overall feeling of the Guesthouse is tranquil and relaxed. I will most definitely stay at Caledon 23 again and highly recommend it.

Mahlubi L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlubi L

Goed verblijf en een prachtige omgeving.

Margot, jij bent een prachtig mens! Warm ontvangst, wij voelden ons direct thuis bij je. Vriendelijke personeel en een super service. Prima omgeving met eetgelegenheid en winkels. Zoek je een fijne, sfeervolle omgeving? George is misschien de juiste plek voor je.

Elsabe C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe C

Baie aangename ervaring. Gasvrou is wonderlik!

Stil en rustig. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Stefan T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T

Het baie gerieflik en gemaklik gebly - 'n baie mooi opset.

Julle sal my definitief weer sien as ek in George is!

Marijke V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke V

Aangename kamer.

Leuk om in het Nederlands ontvangen te worden. De kamers zijn netjes en modern. Het plaatsje zelf is eenvoudig. Maar Wilderness is op korte afstand en heeft een leuk dagprogramma, waar je je de hele dag kunt vermaken.

Vanaf
Vanaf R1 925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f44c928b1c2d772a4d9d2e94f8707308467917ed13ca3f677cf3c48f0cda7c438c2d8310c04fed60b0794d6d037a7e1383e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 23 Caledon Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.951877889508 22.46052364707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang