8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4405 Buffel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Call of Africa is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat uit die stadsgewoel wil ontsnap. Hierdie verblyf spog ook met 'n swembad.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 3 van die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde en suite-badkamer het 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek.
Die onderdakstoep het 'n buite-etenstafel en daar is 'n houtdek met 'n swembad waar gaste die Bosveld kan bewonder. Daar is ook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 4405 Buffel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Call of Africa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4405 Buffel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang