Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calm Benoni

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.5
Bernadette D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Privaat en goed ingerig! Plek was netjies en skoon. Check-in and out details was duidelik en maklik. Lekker beddens en beddegoed. Lekker groot TV, al sukkel was om die stoof se plate uit te figure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi plekkie. Die kompleks het 'n bietjie verf nodig, maar die eenheid self was mooi en netjies. Selfs die sekuriteit by die hek was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Es-mari V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Geen WiFi. Geen warm water. Die WiFi het nie gewerk nie (wat beteken die TV het ook nie) en daar was nie warm water nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Maile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 199, Elwood-kompleks, Rynfield, 1514, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6526d60dc82d45c669ac1dedd35f60d8235b60906542e5e654badb84eb29e0fc155c2b1a289ea38145484e960edd532ff6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 199 Uys Street Elwood Complex 1514 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.131714 28.341795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang