Camberley Wines Cottages
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helshoogtepad, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camberley Wines Cottages is pragtige selfsorgkothuise op die Camberley-wynplaas in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Dit is tussen Stellenbosch en Franschhoek, net 5 minute van Stellenbosch se middedorp af en net 45 minute van Kaapstad af.
Verblyf word aangebied in 'n luukse woonstel en 'n kelderwoonstel wat elk hul eie privaat ingang het. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, kombuis en leefarea. Elke kothuis het ook 'n balkon of stoep met buitesitplek en mooi tuin- en berguitsigte.
Die kothuise word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Gaste kan heerlik afkoel in die sprankelende swembad of lekker deur die tuin stap.
Die bekoorlike Café Pavé is op die plaas en bied koffie, 'n watertand ontbyt of luilekker middagete aan. Ontbyt en middagete van die kafee kan ook bestel en in die kothuise bedien word. Gaste kan ook wynproe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Gael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Helshoogtepad, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Camberley Wines Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helshoogtepad, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang