Camelot Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala 121, Amielpark, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Camelot Guest House is aan die buitewyke van Newcastle. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.
Verblyf by Camelot Guest House bestaan uit 2 kamerkategorieë. Hierdie kamers is versier met donkerhout Bali-meubels, en die beddens is toegerus met 100 persent wit katoenlinne. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en of bad. Die kamers is toegerus met lugversorging, TV's met hotelpakket DStv, yskassies en kluise.
Die hotel het 'n restaurant op die perseel met 'n kaggel. Gaste kan 'n stewige ontbyt en 'n 2-gang-aandete geniet. Bykomende geriewe sluit 'n funksielokaal, 'n binnenshuise swembad en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek in.
Camelot Guest House is binne 7 km vanaf Blackrock Casino, die Newcastle Mall en die Newcastle Gholfbaan geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Impala 121, Amielpark, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camelot Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala 121, Amielpark, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang