Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Studio Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Charl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Moderne woonstel met asemrowende uitsig. Baie lekker moderne woonstel, vir twee mense, bo teen die bult met asemrowende uitsig ver oor die see. Baie handige winkeltjie by petrolstasie reg oorkant die pad waar selfs lekker koffie vroeg oggend gekoop word. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Die see uitsig vanaf die dubbelbed is pragtig. Dis plekkie was netjies en mooi. Ons het heerlik gebly. Die omgewing is lekker stil, en as jy wakker word, is daar 'n pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shannon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rontree-laan 1B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb528562146a00edde36a92018c47829b81b5c66fce42b68d48614854a3524cb5e6d5fcf6c44ef17f0c0958dbe57ae99ac8f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1B Rontree Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.963704957178 18.380127547291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang