Cams Corner
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofweg 3, Southport, Ports Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Cams Corner bied selfsorgverblyf aan 'n groep vriende of familie in 'n vakansiehuis in Port Sheptone. Die huis is 1 km vanaf Anerley Beach, 1,1 km vanaf Sunwich Port Beach en 2,5 km vanaf Sea Park Beach. Die naaste lughawe is Margate Lughawe wat 30 km ver is.
Dié huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die ruim leefarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Buite is daar 'n eetarea en 'n uitsig oor die tuin. Die huis bied ook 'n privaat ingang vir privaatheid, 'n privaat plonspoel en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kloofweg 3, Southport, Ports Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofweg 3, Southport, Ports Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang