Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cap Du Mont 6

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Derick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very enjoyable and comfortable. We have thoroughly enjoyed our stay. The accommodation is perfect. All the equipment in the property works perfectly. The host is professional, diligent, and friendly. A five-star stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier en lekker gebraai. Skoon en netjies. Dit was puik. Die ligging is perfek en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon, behulpsaam, pragtige plek. Verskriklik lekker, baie dankie aan die eienaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfekte lokasie met ongelooflike uitsig. Fantastiese verblyf. Die plek was skoon en goed ingerig. Eienaar was ongelooflik behulpsaam en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie rustig en lekker! Cap Du Mont 6 is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het, sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Priceless. Leon was baie hulpvaardig. Goeie gasheer. Sal enige tyd weer daar wil gaan vakansie hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwee J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Mooi met 'n goeie uitsig. Heel aangenaam, mooi plek, mooi uitsig oor Tafelberg. Parkering net ongemaklik klein. Enige SUV/bakkie sal sukkel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Alles was gerieflik en mooi. En alles was so mooi uit gesit vir jou om nie te sukkel om daar uit te kom en om in te kom nie. Ek sal regtig weer gaan en hoop om gou weer te gaan. Mooi en netjies met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

What an amazing location! The unit was exquisite. Everything you need for a very comfortable stay. Very close to entertainment, the beach and main roads and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastiese uitsig. Ons het ongelooflik lekker gebly en die eienaar van die woonstel is n baie aangename mens. Ons sal defnitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 6, Eenheid 6 Cap Du Mont, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231891fcc186301ce0e61e1fd92306164b43783604de78a85faa049e063a0a61ab3608f0c37c6767ccb173e8f993e4f14e40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 6 Beach Boulevard Unit 6 Cap Du Mont 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8193889 18.4754401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang