Capbon Guesthouse
Beskrywing
Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging met 'n warm en koue funksie, 'n platskerm-TV, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n inrolstort met 'n opvoustoel, 'n handreling by die toilet, 'n deur wyd genoeg is vir 'n rolstoel en 'n verlaagde wasbak en spieël. Die kombuisie is met koffie- en teemaakgeriewe, 'n warmplaat, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging met 'n warm en koue funksie, 'n platskerm-TV en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheide het elkeen 2 aparte slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die badkamer. Die kombuisie is met koffie- en teemaakgeriewe, 'n warmplaat, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging met 'n warm en koue funksie, 'n platskerm-TV en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n leefarea met 'n oopplan-kombuis, asook 'n privaat stoep, braai-area en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer het hul eie badkamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas