Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Cottages

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, rustige area met 'n lieflike eetplek net om die draai. 'n Wonderlike skoon, netjiese en goed toegeruste huis. Ook pragtige dekor. Daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. My eggenoot, ek, ons dogter en skoonseun het baie lekker gebly. Die perfekte ligging vir die 2 jonges wat aan die Twee Oseane half-marathon deelgeneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We had an awesome stay. Our stay was fantastic. The cottage is spotless and tastefully decorated. The gardens are beautifully kept and the pool is wonderful. Everyone is friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heletje J
1 nag
5.0
Jun 2023

Fantasties! My vrou en dogter moes dringend by die VSA-ambassade uitkom vir hul visa-aansoeke. Ons bly nie graag in gastehuise nie (weens netheid), en aangesien ek self nie kon saamgaan nie, was ek bekommerd oor hulle veiligheid. Ons het op Cape Cottages besluit en was aangenaam verras. As daar meer as 5 sterre was sou ek dit gee. Goed geleë, veilig vriendelik en baie skoon en netjies. Sal Cape Cottages vir seker aanbeveel en hulle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelien
Cape Cottages
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, altyd 'n plesier

Grace G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was 'n wonderlike bly by Cape Cottages. Sal verseker aanbeveel. Ons het ons verblyf by Cape Cottages baie geniet. Mense is baie oulik en gasvry. Ligging baie goed. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn W
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

What a beautiful place for my bridal party and myself to get ready for my wedding day. The host Noelien was so accommodating, helpful and just simple amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise G
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Cape Cottages gave us a carefree stay. A beautiful, well equipped cottage with all we needed for an enjoyable visit. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Relaxing atmosphere. A definite a go-back destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelien
Cape Cottages
Was ń plesier om julle te ontvang.Liam het heerlik geswem met julle oulike seuns. Sien julle graag weer

Tiana K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Tuis! Ons het die woonstel maklik gevind, dit was veilig, gerieflik geleë, skoon, baie netjies. Die besonderse huislike gevoel het die besigheidsreis wat ons na Kaapstad geneem het, baie makliker gemaak, en die sonsondergang teen die agterkant van Tafelberg het die aand minder laat huis toe verlang. Ons kom gou weer terug, dankie Noelien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelien
Cape Cottages
Beste Tiana Was vir ons heerlik om julle as gaste hier te kon ontvang. Dis lekker om te weet dat julle tuis gevoel het. Ons streef daarna om Cape Cottage huislik en gemaklik vir ons gaste te maak. Sal wonderlik wees om julle gou weer te sien. As n nuwe ondernemimg waardeer ons julle ondersteuning opreg. Groete Noelien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafb23fe740501b81a37beff662d7b0944f6ebc19682f44a55198a69284c5dcc31ba0006d1b4202db6f45b95c90d13517fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Gumtree Road Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0538052 18.4563051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang