Cape Dutch @ Keerweder
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Dutch @ Keerweder is 'n boetiekgastehuis op die oudste plaas in die Franschhoekvallei, 2 km buite die dorp. Die plaas is in 1692 aan Heinrich Muller van Brussels oorhandig. Die Kaap-Hollandse hoofhuis is in 1830 gebou en in 1886 was dit die eerste gastehuis op die Kaapse platteland.
Cape Dutch @ Keerweder bied eksklusiewe verblyf in die historiese Kaap-Hollandse huis met 3 ruim slaapkamers. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer.
Daar is 'n ontbytkamer, formele sitkamer en 'n knus leeskamer met 'n kaggel wat gaste gerus kan benut.
Vars plaaslug, groot grasperke, 'n pragtige tuin, swembad en, natuurlike, prentjiemooi sonsondergange agter die berge wag hiér.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Dutch @ Keerweder het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang