Cape Pillars Boutique Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-rylaan 9, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cape Pillars Boutique Guesthouse bied 'n ingang met handgemaakte deure en dit lei na 'n wêreld van gesofistikeerde elegansie en luuksheid. Cape Pillars bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers en dis in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë.
Cape Pillars is in die hartjie van Durbanville, Kaapstad. Dis naby die middestad maar ver genoeg sodat gaste rustige verblyf kan geniet. Daar is 9 wynlandgoedere naby, 'n sentrale sakedistrik en talle besienswaardighede en restaurante in die omgewing.
Cape Pillars is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en bied B&B-verblyf, selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit aan gaste wat oornag bly of vir langer bly.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- De Villiers-rylaan 9, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Pillars Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-rylaan 9, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang