Cape Robin Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 274, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Robin Guesthouse is in 'n stil straat in die hartjie van die dorp Greytown geleë en bied gerieflike verblyf in 6 opgeknapte eenhede.
Elkeen van die 6 nie-rook-eenhede is smaakvol gemeubileer en het toegang tot WiFi. Die wagwoord sal met aankoms verskaf word. Elke kamer is toegerus met koffie, tee, suiker, melk, seep, badhanddoeke en 'n verwarmer/en of waaier. Elkeen van die 6 kamers het 'n kombuisie vir basiese selfsorg en is toegerus met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die dorpie Greytown bied staproetes, Greytown Museum en The Country Nursery. St Cathryn's Gholfbaan is ongeveer 25 minute weg, Umvoti Vlei Natuurreservaat is ongeveer 13,4 km ver, en Albert Falls Dam is ongeveer 65,2 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Voortrekkerweg 274, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cape Robin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Greytown KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 274, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang