Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Robin's B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wally Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Most enjoyable. The accommodation was very pleasant and the continental breakfast was excellent. The hosts were very accommodating. We would stay there again. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you for your positive feedback. We enjoyed hosting you and are glad that you enjoyed the breakfast! You will always be welcome here. Best wishes for your future ventures.

Warren R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Would definitely book there again! Amazing stay! Thanks for hosting me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you Warren for your positive response, it was such a pleasure having you here! Thank you also for leaving the Robin's Nest so tidy. You are an excellent guest!

Jon O
1 nag
5.0
Nov 2024

Lovely visit. Lovely little annex and private outside sitting area in a central location. Hosts are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
So glad you enjoyed your stay here. More than welcome when you pass through Swellendam again!

Vinette K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Ideal for single traveller. Secure parking right outside the unit. The unit is a bit small. No TV, but WiFi available. Nice breakfast. Friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you Vinette, we are so glad that you enjoyed your stay! We take pride in keeping our unit small and simple but neat, like the nest of a Cape robin, to offer our guests a pleasant and affordable overnight stay.

Wiehahn D
1 nag
4.4
Feb 2025

Gesellig. Is baie gesellig by die gastehuis. Die gastehuis het 'n oulike tuin. Ek het baie lekker buite gesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Ons het groot waardering vir jou terugvoering, kom gerus weer!

Wiehahn D
1 nag
4.2
Feb 2025

Baie beïndruk. Ek het vreeslik lekker gebly. Die tuin was netjies, het privaatheid gehad, en was rustig. Ek het die waaier baie geniet. Ek het gesukkel om die veiligheidshek gesluit te kry. Die wieletjie aan die onderkant was die probleem gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Dankie vir jou positiewe terugvoering, dis lekker om te hoor dat jy dit hier geniet het! Dit was vir ons ook aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Dankie vir jou raad oor die veiligheidshek - die plan is om die mat te vervang, en dan sal ons kyk hoe werk die wieletjie!

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goeie waarde vir geld. Ek het blyplek gesoek vir die naweek van die Double Century. Cape Robin's B&B was net wat ons gesoek het. Jannie en Stefanie het ons baie welkom laat voel. Die plek was skoon en netjies. Ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is baie bedagsame gaste en ons is bly dit het goed gegaan met jou fietsry!

Louise T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Is uitstekende gashere! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Hi Louise Dit was een groot plesier om julle te kon huisves! Seën vir julle pad vorentoe.

Wendy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely location and wonderful hosts. Our hosts were kind and thoughtful. We had everything we needed and more! I would recommend The Robins Nest with confidence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you so much, I am glad that you had a pleasant time at Cape Robin's. We enjoyed receiving you both here, and may your road ahead be blessed.

Anton M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Ons was gasvry ontvang in 'n baie skoon en privaat eenheid. Lekker ontbyt. Lekker gebly vir een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Baie bly dat julle die rus en ontbyt geniet het! Voorspoed, seën en goeie gesondheid vir 2025.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronn-straat 9, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962dc9849fa2e34673e0768f215e3579d33bd2431beff047d96be2c6eda8bb03226449b064308c3061a1502b61c704718718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 9 Bronn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024476004021 20.441743333235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang