Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal Game Breeders and Guest Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike bosveld wegbreek! Hierdie is ons nuwe gunsteling plek! Pragtige, rustige bosveld wegbreek met alles wat jy mag nodig hê. Die huis is baie goed en smaakvol ingerig - ons het so lekker gebly en heerlik geslaap. Die diere wat laatmiddag reg voor die huis kom wei was 'n hoogtepunt. Ons tieners het die pooltafel en dartbord vreeslik geniet. Die omgewing is pragtig met volop voëllewe. Dennis het baie mooi na ons omgesien en ons kon regtig net rus en die bos geniet. Ons beveel die plek beslis aan en gaan sommer binnekort weer hier tuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Caracal Game Breeders and Guest Farm
Ons is bly julle het die plaas geniet. Julle is enige tyd weer welkom!

Leandre R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

As jy opsoek is na 'n baie rustige wegbreek, is dit die plek om te gaan ontspan. Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en alle toerusting wat jy nodig het vir die kombuis. Baie behulpsame, vriendelike en bedagsame skoonmakers. En totally off the grid, ons het skoon vergeet van beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Caracal Game Breeders and Guest Farm
Ons is baie bly dat julle die plaas geniet het, Leandre. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d3e8739d5e185d0d7de3dff07b9410d35d2951c10dc4cabf940f238bb5ee9de1c3f71835ab974b0e2a93581a08f23ddaaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 N11 Farm Elandsbosch Portion 3 0560 Limpopo 021 201 8901 09:00-19:00 14:00 -24.278630836222 28.474560414399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang