36 Montego Bay Caribbean Estate
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 400R2 267 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
36 Montego Bay Carribbean Estate is 'n smaakvol gemeubileerde villa wat selfsorgverblyf op 'n strandfrontlandgoed in Port Edward bied. Dié verblyf is direk oorkant die Wild Cost Sun en Gholfbaan.
Die villa het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Dit bestaan uit 3 slaapkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die solderkamer is ingerig met 4 enkelbeddens en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die solderarea maak oop na 'n tweede patio op die boonste verdieping met pragtige uitsigte oor die Umatvunu-rivier.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het 'n omheinde balkon met ongelooflike uitsigte. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv, Netflix en Showmax. Boonop toegerus met 2 lugversorgingseenhede om 'n verfrissende ontsnapping op daardie warm somersdae te bied.
Parkeerplek word in die motorhuis voorsien. Gaste het toegang tot die Weber-braai op die patio. Die landgoed bied 'n wye verskeidenheid buitemuurse doendinge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 418
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 36 Montego Bay Caribbean Estate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang