Caribbean Estates Villa B9 on Barbados
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R61, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Caribbean Estates Villa B9 on Barbados is ’n selfsorghuis in ’n veilige kompleks in die Caribbean-landgoed in Rennies Beach. Gaste het tot al die landgoed se geriewe.
Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan tot 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en elke badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n oond op die toonbank en ’n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitarea het ’n dubbelslaapbank, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n etenstafel met sitplek. Die sitarea lei na die stoep waar daar ’n buite-braai is.
Die landgoed het ’n swembad-kompleks met 2 swembaddens, tennisbane en ’n klein speelgrond vir kinders. Gaste kan hul eie bote saambring, of die bote, jet skis en ander toerusting by Water World wat by die Old Pont naby die landgoed is, gebruik.
Die landgoed bied ook direkte toegang tot die ongerepte strand en die Umtamvuna-rivier, via mooi voetpaadjies wat deur die bewarea lei, waar daar ’n groot verskeidenheid voëllewe is. Gelukkige gaste sal selfs klein bokspesies of Samango-ape sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Alvin Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R61, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caribbean Estates Villa B9 on Barbados het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R61, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang