Caribbean Guest House, B11 Barbados
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calypso-rylaan B11, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Hierdie seefront-villa is geleë in Caribbean Estates, 'n unieke privaat oord in die tropiese omgewing van Suid-Afrika se KwaZulu Natalse Suidkus, sowat 4 km noord van die klein vakansiedorpie Port Edward.
Dié dubbelverdiepingvilla het 'n groot oopplan-leefarea en beskik oor lugversorging, platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitarea lei na 'n patio met braaigeriewe. Die villa het 6 individueel versierde slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers het en suite-badkamers.
Die villa is stapafstand vanaf die ongerepte strand en rivier, wat toeganklik is via skilderagtige wandelpaaie deur 'n pragtige bewaringsgebied. Die verskeidenheid voëlspesies, kleinbokspesies en Samango-apies wat in dié bewaringsgebied voorkom, kan dikwels selfs vanaf die villa se patio besigtig word.
Fasiliteite op die landgoed sluit 'n pragtige swembadkompleks, alle weer verligte tennisbane, tafeltennis en 'n klein speelgrond vir kinders in. Gaste word toegelaat om eie bote saam te bring of gebruik te maak van die bote, jetski's en ander toerusting by Waterworld oorkant die rivier. Hierdie goed gevestigde landgoed bied 24 uur-sekuriteit. Die Landgoed is ideaal vir buitelugtroues en bied 'n manjifieke uitsig oor die Indiese Oseaan en maklike strandtoegang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Calypso-rylaan B11, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caribbean Guest House, B11 Barbados het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calypso-rylaan B11, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang