Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlimyn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Arina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig oor die rivier. Op-die-bol gasvryheid en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjiese woon geriewe, eienaar vriendelik en warm verwelkom. Sal definitief weer. Baie wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie netjiese eenhede. Alles is perfek en uitstekende diens ontvang. Baie lekker vis gevang en baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan en Carlimyn vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Het dit geniet, baie vriendelike diens, en help graag. Gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Otto D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Aangenaam en het lekker ontspan. Dit was 'n baie aangename verblyf en die wegbreek was goed. Baie rustig en het lekker visgevang. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Het baie lekker gekuier. Gaan beslis weer volgende jaar. Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, warm, vriendelik. Baie rustig. Baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig. Ons het dit vreeslik geniet, kinder veilig en rustig. Baie vriendelike mense en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 117, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a8e89da0417edbccbc8add68d9664692ee453de09370808af4623ae551e8188ed3b412b7bf374983eaa9a981d743f39c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 117 Voortrekker Road Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.658671486677 25.608886778355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang