Carneddie Cottages
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carneddie Cottages bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Bredasdorp. Die instansie word deur die eienaar bestuur en is die ideale basis om die area te verken.
Verblyf by Carneddie Cottages bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste wat in 'n lowerryke tuin op die perseel geleë is. Die eenhede is oopplan of het aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n kombuis wat met basiese kookgerei toegerus is en 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.
Die gastehuis bied ook braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die eienaars en hulle honde woon op dieselfde perseel.
Die dorp is vol aktiwiteite en besienswaardighede soos die Bredasdorp Gholfklub, kunsvlytwinkels en natuurreservate. Arniston en Agulhas is sowat 25 tot 35 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Carneddie Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap