Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carpe Diem 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Carpe Diem 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die pad van Margate se getypoel. Die kompleks is ook naby 'n verskeidenheid van Margate se besienswaardighede en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens vir kinders. Die laaste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het rusbanke, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel en stoele, 'n Jacuzzi en 'n losstaande gasbraai. Die balkon spog met uitsig oor die see en die kompleks se tuin en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 688

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Collison-straat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Carpe Diem 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 830
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe316f70cbe25d912c01373a55bc57ed48ae46dda8cf566df4abb0c5d5a6c60e693ddff0a76fd342fe3785ef50fcdb328f5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 43 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8512561 30.3841385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang