Casa Alegre Guesthouse
Beskrywing
Die kamer is met seegroen versier en lei na 'n stoep wat 'n sambreel, stoele en 'n see-uitsig het. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en matrasse kan vooraf vir 2 kinders gereël word. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Rook word nie by die instansie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer lei na 'n onderdak-balkon en 'n swembadarea en spog met lugversorging en antiekware. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Rook word nie by die instansie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer lei na 'n stoep wat 'n see-uitsig het en is ideaal vir 2 gaste. Daar is 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Rook word nie by die instansie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinarylaan 53, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang