Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

17 Stella

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

17 Stella is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito naby die strand, Ballito-plankpaadjie, winkelsentrums en restaurante.

Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n haardroër, handdoeke en toiletware.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar oorgenoeg kaste, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en Showmax.

Die woonstel lei na 'n privaat stoep wat braaigeriewe en 'n grasperk met sitplek. Daar is nog 'n grasperk bo die motorhuise met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n saambreel, 2 dekstoele en 'n tafeltjie.

Gaste kan die swembad gebruik wat gedeel word en 'n skemerkelkie in dié area geniet. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 'n alarmstelsel, hoë mure en kameras buite.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annamarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Was baie behulpsaam en vriendelik. Woonstel word elke dag onberispelik skoon en netjies gemaak. En 'n prag...
Sien meer
Apr 2025
Arthur B
5.0
Excellent and very comfortable. Our stay was very comfortable and enjoyable. We had everything we needed for self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Quinton Jay V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer en weer daar bly. Bakgat. Beste ooit. Jy is die beste. Eerste keer na 'n vakansie dat ek nie wou huistoe gaan nie. Alles soos in die foto's.
Mrt 2025
Rene B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sou langer wou bly. Verkeer, diens, gasvryheid was puik.
Jan 2025
Michael K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek met uitmuntende diens. Sal graag die resensie wil begin om baie dankie te sê vir Willie, hy is 'n ongelooflike mens en het uit sy pad...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Stella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded0e2e790c63ee95c242089eb7026e647810aa403b0daf1864275498ca970334edfc21a8554689fc7cd26ffbeabc5e08de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 17 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5357816 31.2153774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011