Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Casa Mana

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saalsak-singel 11, Erasmuskloof Uitgang 2, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Mana is in Erasmuskloof geleë en bied selfsorgverblyf met sy eie ingang op die eienaar se perseel. Dit is perfek vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne wat gerief en ontspanning soek.

Dié verblyf het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar kan ook 'n ekstra enkelbed op versoek gereël word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en 'n boma in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Casa Mana is naby plaaslike restaurante, groot hospitale en Menlyn Maine geleë en bied rustige verblyf slegs 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emoret Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Saalsak-singel 11, Erasmuskloof Uitgang 2, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Casa Mana het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saalsak-singel 11, Erasmuskloof Uitgang 2, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b66e01d8d8d660f2c670ba15e2cd00d2720380db60e0e4933543e05677ffa0eecd0d9861908bc586aa4ffacdab6fbbdbe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 11 Saalsak Crescent Erasmuskloof Ext 2 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.822063668719 28.253000813675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345