Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Nova

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celdri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Casa Nova
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johanita K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita K

Really enjoyed our stay. Will want to stay there again.

We truly had a very nice stay. Two things are always very important to me, a good mattress and a nice shower. Everything was lovely. Very clean and everything you need available.

Casa Nova se terugvoer

Thank you Johanita - we are looking forward to your next stay!

Casa Nova
Colene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene P

Lieflike verblyf.

Casa Nova is 'n lieflike plek! Naby aan die strand en baie veilig. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet en sal beslis weer terugkeer!

Casa Nova se terugvoer

Dankie Colene - dit was heerlik om julle gesin in Casa Nova te hê - en te sien dat julle die lieflike omgewing geniet. Hoop om julle sommer gou weer hier te sien.

Casa Nova
Melanie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Ons sal weer daar gaan woon as ons in die area is.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie was skoon en netjies en die gasvrou vriendelik en hulpvaardig.

Jacomine K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomine K

Baie mooi en gerieflik! Voel tuis.

Casa Nova is 'n wonderlike selfsorg woonstel met alles wat 'n mens nodig het. Ons het dit vreeslik baie geniet. Lekker naby aan die see! En 'n lieflike gasvrou. Ons sal jul beslis weer besoek.

Casa Nova se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Casa Nova
Ronelle E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E

Puik!

Goed toegeruste woonstel. Loopafstand na strand en 'n restaurant. Sal definitief weer besoek.

Casa Nova se terugvoer

Ronelle - ons hoop die volgende besoek is sommer een van die dae! dit was lekker om julle hier te he.

Casa Nova
Nikki H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki H

A wonderful stay, and we will certainly return.

A beautiful, calm, clean and safe environment for our little family, close to all amenities, absolutely perfect location, a walk to the exquisite beach. I wouldn't hesitate to recommend Casa Nova to all friends and family.

Barend G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

Casa Nova is perfek ingerig en baie naby aan die strand (so 100m).

Daar is alles wat jy sou nodig he in die kombuis en die fasiliteite is baie netjies en maak jou vakansie net 'n plesier. Baie dankie aan Celdri wat baie vriendelik en behulpsaam was gedurende on vakansie daar. Dit was net 'n fees gewees.

Casa Nova se terugvoer

Dankie Barend, ons is bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Casa Nova
Amanda A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Heerlike plekkie by die strand.

Oulike plekke, perfekte ligging.

Casa Nova se terugvoer

Dankie Amanda, hoop ons sien julle weer.

Casa Nova
Samantha D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Baie rustig, baie netjies sal dit oor en oor verkies en beste van alles loopafstand van die strand af.

Netjies pure lekkerte en alles is in werkende toestand; dis net baie lekker en veilig.

Casa Nova se terugvoer

Dankie Samantha, dit was lekker om jou en jou gesin as ons gaste te he. Sien julle spoedig weer.

Casa Nova
Tiaan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan B

Heerlik ontspan.

Goeie vriendelike ontvangs met skoon, gerieflike fasiliteite. Binne stapafstand van die strand af.

Marietta P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta P

Huis weg van jou huis.

Die ontvangs was ongelooflik en alles was so netjies. Baie lekker plekkie om in te bly.

Blythe C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe C

Wonderlik.

Ek sal Casa Noval aanraai vir enige iemand wat daar wil bly. Die gasheer en gasvrou is die vriendelikste mense en hulle deur was altyd oop vir enige iets wat ons wou vra of nodig gehad het. Ek sal beslis enige tyd weer teruggaan.

Jaco S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Netjies, skoon, ruim en ideaal vir 4 persone.

Baie lekker en oulike plekkie. Vriendelike Oom en Tannie as gashere. Perfek vir kort en lang vakansies siende dat dit alles het wat jy nodig het. 5/5.

Danie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Heerlik, aangenaam en verfrissend.

Sal weer daar gaan bly. Waarde vir geld.

Werner F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner F

Baie netjies, baie vriendelik, baie lekker.

Sal weer gebruik maak van Caso Nova.

Wilhelmine P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelmine P

Baie gerieflik en mooi, maar gebrek aan skadu 'n probleem.

Baie gerieflik, vriendelike behulpsame eienaars. Groot geriewe (oond, yskas, warm water, beddens) in uitstekende toestand. Kleiner implemente toon gebrek aan toesig of aandag, bv. paar vuil lepels in laai, mikrogolfoond nie gewas, kombuis vadoeke baie oud - vol gate en sommiges reeds geskeur, messe en vurke laai vuil, teflon in pan heeltemal af, stel breekware bestaan uit verskillende los stukke. Ongelukkig gee die kombuis se inhoud die idee dat dit uitgerus is met ou goed wat nie meer elders gebruik word nie, wat dan in die woonstel se kombuiskaste opeindig.

Casa Nova se terugvoer

Good Day Wilhelmine,

Thank you so much for your review. We will give attention to your concerns.

We do value all our guests and glad that you enjoyed your stay.

Have a wonderful day further and we hope to see you in the near future.

Casa Nova
Jacques C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Ruim, netjiese eenheid.

Dis goed geleë en waarde vir geld as jy 'n gesin het! Ons het heerlik gebly in die eenheid. Wat uitstaan is hoe ruim, netjies en goed toegerus dit is. Algehele gevoel van vrede. Naby aan die strand en maklik bereikbaar. Die fisante elke oggend was 'n plesier om te aanskou.

Vanaf R950
R950 R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniquarylaan 32, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkOWMyNTc4LTdiMjQtNDViNy05OWIxLTQyMmNhYmY1MDYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R475 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 32 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049296 22.305306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang