Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Omi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ronel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Goeie ligging, veilig en eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiané K
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker, veilig, netjies. Alles was baie netjies en skoon. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien En Paul S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustig, netjies, fantastiese diens. Baie dankie, julle diens is puik en julle plek is skoon, veilig, met alles waaraan jy kan dink toegerus, netjies en niks is te veel moeite vir julle nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, vriendelike ontvangs. Plek ook baie netjies en skoon. Heerlik gebly, alles wat ons benodig, asook baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tellsworth C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Best place ever. Homely feeling all the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik en vriendelike ontvangs. Baie lekker en gerieflike blyplekkie. Naby aan alles. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very pleasant stay. Very pleasant indeed and, although a couple of very minor flaws (difficult to get the TV to work the way we wanted it), it is a great place for a couple (or single person for that matter) to spend some time if self-catering is needed. We wanted to stay longer but couldn't.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corri-ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Exactly what we needed. Very comfortable and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joslyn O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek het so tuis en gemaklik gevoel tydens my verblyf en sal definitief aanbeveel. Ja, die verwelkoming en vriendelikheid, ondersteuning, en gasvryheid van die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon netjies en gerieflik naby alles. Ons het baie lekker gebly. Gerieflik naby skole waar ons krieket bygewoon het. Alles wat mens nodig het om self te sorg vir etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 211A, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26869ceb5e7b40a1c76926de83a319a3ea55cad73ebcb6cfe708622bab82bf07740e70f5f4339105d76a6dbf6f2c16d838ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 211A Kock Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687289773967 27.227413565413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang