Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Siesta

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 492, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Casa Siesta is 'n luukse vakansiehuis wat selfsorgverblyf op die strandfront in Port Edward bied. Die eiendom bied ook direkte toegang tot Spiros Rock Beach en is 'n wonderlike bestemming vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.

Die ruim huis beskik oor 5 slaapkamers en is geskik vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Al die ander slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 2 skottelgoedwassers toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met toegang tot DStv, Netflix en YouTube. Dié area lei na 'n onderdakstoep met 'n see-uitsig.

Verder het gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis. Die eiendom maak gebruik van boorgatwater en daar is 'n kragomsetter wat tydens beurtkrag inskop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8ste Straat 492, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 492, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44de1c5727711e9ecc0dd0d63cd664737faed42d9ab3eaf8796d681a284b1f485e8d87aadbcc41a2465e45e77b4442caac19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 492 8th Street Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.06575965357 30.217192841803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang