Casa Tomar
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Tomar is 'n gastehuis wat in West Acres in Mbombela (Nelspruit) geleë is.
Verblyf word in 2 dubbelkamers en 'n kamer met 2 enkelbeddens aangebied. Die gaste in die 2 dubbelkamers en die kamer met 2 enkelbeddens deel 3 badkamers, waarvan die een 'n stort en 'n bad het, en die ander net 'n stort. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer wat oopmaak op die onderdakstoep wat 'n uitsig oor die pragtuin en swembad het. Verder is daar is 'n gemeenskaplike eetarea en veilige parkeerplek.
Die aparte eenheid se slaapkamer het lugversorging met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV, yskas en WiFi.
Die gastehuis is 55 km van die Sudwalagrotte af, 25 km van die Krugerwildtuin af, en ongeveer 120 km vanaf God's Window, Bourke's Luck Potholes, die Drie Rondawels en die geskiedkundige Pelgrimsrus. Dit is ook naby die Mediclinic, verskeie winkelsentrums en 'n kasino.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
- Gaste dink Casa Tomar het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick-rylaan 41, West Acres, uitbreiding 6, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang