Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casalinga On Diaz

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 44, Jeffreysbaai, 1330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casalinga On Diaz is aan die strandfront in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf 80 m van die strand af.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer, en die kamers kan deur individuele groepe of gesinne bespreek word, of saam vir 'n groot groep of gesin.

Die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, of dubbelbeddens en enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met storte of baddens. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gesinskamer het ook 'n privaat sitkamer en 'n kombuisie, en van die slaapkamers maak oop op 'n stoep wat oor die see uitkyk.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, 'n sitkamer, 'n kroeg, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en die huis is toegerus met 'n alarmstelsel wat snags gewapen word.

Casalinga On Diaz is 600 m vanaf verskeie winkels en restaurante, 'n put-put-baan, 'n speelpark en 'n waterpark geleë. Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai-branderplankry- of skulpmuseum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Freddie V
5.0
Baie lekker gebly, dankie. Baie rustig en goeie nagrus gekry.
Nov 2024
Vicky Wybo B
Saam met vriende
5.0
Geweldig! Baie dankie, dit was fantasties, ons het met baie plesier by julle verbleef.
Okt 2024
Marianca E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.
Jun 2024
Mhairi N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay at beachfront house! My partner and I had a lovely stay at Casalinga on Diaz. The hosts were very welcoming and accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Ryan F
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute pleasure! The most perfect position, very friendly owners and delicious breakfast. The accommodation has everything you cou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catherine En
Danie

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Diaz-straat 44, Jeffreysbaai, 1330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casalinga On Diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 44, Jeffreysbaai, 1330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1746864d5621d07ba4f6fdc9ec7f24b44e02d9dde7456c7d5ac1d20d4120944ba93b0893336b2d0652c8b5247e414a9b0a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 44 Diaz Road Jeffreys Bay 1330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055809221903 24.923188993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang