Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Gastehuis in Vanderkloof

CasaMere Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Erwin L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik stil en rustig. Fantastiese diens met aankoms en pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Erwin Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly dat julle die rus en vrede geniet het. Dit was 'n genot om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te verwelkom by ons mooi ligging.

Karnagie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

I loved it. Absolutely stunning! Full moon reflecting on the dam. The next morning, a lone bird sitting on a cactus/aloe, a dragonfly flying around it with the dam as a backdrop. Eating areas between the chalets and the dam. View of the dam from my bedroom. Pink sky at sunrise. It doesn't get any better than this. Peaceful. Refreshing. I wished I had booked another night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelsia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspan langs die dam. Heerlik gebly langs die dam. Kalm en rustig. Pragtig in die kloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Baie dankie Nelsia vir die pragtige resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die rus en vrede by die dam en die skoonheid van die kloof geniet het. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te sien vir nog 'n heerlike wegbreek.

Marele D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Gemaklik en uiters netjies! Vreeslik netjiese en gemaklike gastehuis wat diere ook toelaat - groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Marele, baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die netheid en gemak van ons gastehuis geniet het. Dit is vir ons altyd 'n plesier om gaste (en hul viervoetige kinders!) te verwelkom. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Cynthia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely stay, views were incredible and the dam is impressive. Lovely stopover en route back to JHB. Van der Kloof Dam is impressive, we had a great walk to the dam and a lovely swim and back in time to enjoy a beautiful sunset view and evening braai. The unit was well set up and the town well maintained. We also enjoyed getting off the very busy N1 in exchange for much quieter, fairly well maintained roads (for the most part). The dam and dam wall are as if not more impressive than Gariep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Best Cynthia Thank you so much for the lovely review! We are thrilled that you enjoyed the 'quiet route' back to Joburg and took the time to explore the dam. There really is something special about that walk down to the water and ending the day with a Karoo sunset braai. We agree—the scale of the Van der Kloof Dam wall is something you have to see in person to believe! Safe travels, and we hope to welcome you back for another stopover soon.

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

'n Ongelooflike lekker naweek wat lank by ons sal bly. Jul sien ons weer! Heerlik tuis gegaan by CasaMere wat 'n veilige, pragtige uitsig en rustige naweek vir seker het. Kon nie vir beter gevra het nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Susan Dis 'n wonderlike getuienis! Dit klink of julle 'n fantastiese tyd gehad het by CasaMere. Dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste so tevrede is en reeds beplan om terug te kom. CasaMere span

Nancy O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Fantastic. Absolutely fantastic. So much attention to detail. The hostess was extremely friendly. This is a gem of a place and so worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Good day Nancy What a lovely review! Thank you for the kind words. We are so happy you enjoyed your stay and found us to be a gem of a place. It means the world to us that you felt the friendly hospitality!

Otto H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gebly. Oornagplek vanaf Kaapstad. Het besluit om nuwe plek te probeer. Regtig mooi ingerig en alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Otto, Die terugvoer word waardeer en klink dit of die ervaring hier wonderlik en positief was! Ons is ook bly oor die tevredeheid. Sal julle weer wil ontvang as gewaardeerde gaste. CasaMere span

Ida H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker oornag verblyf. Heerlik! Oulike plek langs die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Ida Dis wonderlik om te hoor! Ons stem saam, die dam-uitsig is spesiaal. Dankie vir die mooi woorde, ons hoop om julle gou weer te sien!

Nyasha Blessing M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant stay. Was impressed. Very good stay. Clean accommodation, good hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Good day Nyasha Thank you for your kind review! We're so glad to hear you had a pleasant stay and were impressed with your experience! It's wonderful that you found the accommodation clean and appreciated the efforts of the hosts. We strive to provide a top-notch environment and genuinely caring service, so your feedback is very encouraging. We look forward to welcoming you back again soon! CasaMere team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

113 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb26049e815c835e05499f70739eb46f17cf62be5015fd8b1e2ba6fa15faa385e58632aef84360b616515153d40ac25343603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 113 Gansie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.997495 24.739179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang