Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cascade Villa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R1 028 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cascade Villa Guesthouse is in Secunda geleë en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies vir enkelreisigers, paartjies, gesinne en vriende wat die dorp besoek of 'n naweekwegbreek benodig. Hierdie bekoorlike gastehuis het 'n gerieflike en uitnodigende atmosfeer.

Gaste kan tussen 11 en suite-slaapkamers kies wat elk gemaklike beddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel in. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, aparte eetareas, 'n kuierarea met gemaklike sitplek en 'n ingeboude binnebraai, asook 'n swembad. Ontbyt word voorsien en middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Wasgoeddienste en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Cascade Villa Guesthouse is sentraal geleë en naby winkels en restaurante. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n ontspanne vakansie of 'n naweekwegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Unie-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Cascade Villa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 028
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 028
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4df820ba256aced47c938b018a42fcc9b678c95794be09da6a95c505ced858803ffb1c49d958b0ad17be78b58473e698c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 028 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Unie Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.51987860039 29.203763449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang