Castellon Boutique Hotel
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Jul 2025.
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 725 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die vlei en op Tafelberg in die verte.
Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol ingerigte suites. Dié ruim suites is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die suites beskik elkeen oor gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n slim-TV met 'n volle DStv-pakket en ander luukshede.
'n Heerlike, klein kontinentale of Engelse ontbyt word voorberei en in die eetkamer bedien. Die hotel het ook 'n informele kroegarea en 'n swembad. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens kan gereël word.
Castellon Boutique Hotel is ideaal geleë, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Dolphin-strand, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die noordelike voorstede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Castellon Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang