Castillo Rio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaard Gesinskamer
- B&B
- Standaard Dubbelkamer
- B&B
Huisreëls
Rook in kamers is verbode.
Geen harde musiek wat ander gaste sal steur word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen dronk en wanordelike gedrag word toegelaat nie.
Swembadtye is van 06:00 tot 19:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang