Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Home

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Castle Home is 'n unieke kasteelhuis in Clubview, Centurion in Gauteng. Die eienaars en hul kinders woon op die eerste en tweede verdieping in die huis. Gaste het slegs toegang tot die derde verdieping en sekere dele van die huis om privaatheid te verseker.

Daar is 3 Toringkamers. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die en suite-badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers is op die derde verdieping en lei na die gemeenskaplike balkon wat 'n uitsig oor die tuin, gemeenskaplike swembad en fontein bied.

Die gemeenskaplike leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n eetarea op die onderste verdieping en nog 'n sitarea. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, swembad en die visdam. Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Castle Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hugo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Castle Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6b899a733f91bf0bd2a12317af1b43343c2bb30b4b39bb9e14fe24cb6e5c7c94d137d5888d17bd478635e1396c4b509e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 125 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8322584 28.1607013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang